Frekwensie-bord  
NOTA BORD

Nuwe lede is verplig om hulle frekwensie te verander soos aan hulle voorsien word met lidmaatskap. (Geen botsende frekwensies toelaatbaar nie!)
Besoekers met vliegtuie/helikopters moet vergesel wees van 'n aktiewe lid van die klub en die nodige landingsfooie betaal voor gebruik van die fasiliteite.
Die volgende frekwensies is reeds toegeken aan lede.
Elke eerste sondag van die maand is sosiale vliegoggend. Kom geniet die oggend saam met ons!
   
Spot Frekwensie Lid 1 Lid 2 Status
60 35.000      
61 35.010      
62 35.020      
63 35.030      
64 35.040 Britz, Andre   Solo
65 35.050 Botha, Jaco   Solo
66 35.060      
67 35.070 Botha, Jaco   Solo
68 35.080      
69 35.090 Louw, Nico Louw, Peter Solo
70 35.100 Beets, Coen   Leerling
71 35.110 Swanepoel, Buks   Leerling
72 35.120 Swanepoel, Buks   Leerling
73 35.130      
74 35.140      
75 35.150 Du Toit, Henlo   Solo
76 35.160 Tulip, George   Leerling
77 35.170      
78 35.180 RESERVED RESERVED RESERVED
79 35.190      
80 35.200 Botha, Jaco   Solo
81 35.210      
82 35.220      
83 35.230      
  60.125 Marais, Louis   Solo
  60.250 Louw, Peter   Solo

Onthou! Alle lede!
Die eerste dinsdag van elke maand is vergadering om 19:00 in die klubhuis.
Bring & Braai na die tyd.
 
Alle persone wat belangstel in die stokperdjie. Kontak asb een van die bestuurslede vir meer inligting.